stamboom [boodskap #129155] |
Fri, 10 January 2020 19:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stamboom
Afbreking: stam•boom
Samestelling: stam + boom
Selfstandige naamwoord: stamboom
Meervoud: stambome
Verkleinwoord: stamboommpie
Meervoud van verkleining: stamboompies
Betekenis:
• 'n Tabel waarin die name van 'n familie opgeskryf word.
Gebruik:
• Hy is besig om 'n stamboom van sy familie saam te stel.
Sinoniem:
• geslagregister
Vertaling:
Engels: family tree, genealogical tree, pedigree
Nederlands: stamboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|