stam [boodskap #129154] |
Fri, 10 January 2020 19:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stam
Afbreking: stam
Selfstandige naamwoord: stam
Meervoud: stamme
Verkleinwoord: stammetjie
Meervoud van verkleining: stammetjies
Betekenis:
• Die regop houtagtige deel van plante waaruit die takke groei; boomstam.
• 'n Groep mense met dieselfde stamvader.
Gebruik:
• Die boom het 'n dik stam.
• Die stamme van Israel was die nageslag van die twaalf seuns van Jakob.
Afgelei:
• stamboom
• stamgeveg
• stamhoof
• stamlid
• stamouers
Vertaling:
Engels: trunk, stem; tribe, clan, race
Nederlands: stam
Werkwoord: stam
Verlede tyd: het gestam
Betekenis:
• Afkomstig wees; afstam.
Gebruik:
• Hy stam af van 'n adellike Nederlandse familie.
Vertaling:
Engels: to descend
Nederlands: stam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|