stalletjie [boodskap #129153] |
Fri, 10 January 2020 17:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stalletjie
Afbreking: stal•le•tjie
Selfstandige naamwoord: stalletjie
Meervoud: stalletjies
Betekenis:
• 'n Tafel of 'n plek waar goed by 'n mark of 'n kermis verkoop word.
• 'n Kleinerige stal.
Gebruik:
• Sy beman 'n stalletjie wat koeksisters verkoop.
• Omdat die boer slegs 'n paar bokke het, het hy 'n kleinerig stalletjie vir hulle gebou.
Vertaling:
Engels: stall, booth; small stable
Nederlands: stalletje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|