spotgoedkoop [boodskap #129147] |
Fri, 10 January 2020 14:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sporgoedkoop
Afbreking: spor•goed•koop
Byvoeglike naamwoord: goedkoop
Vergrotende trap: goedkoper
Oortreffende trap: goedkoopste
Attributief: goedkoop
Partitief: goedkoops
Intensief: spotgoedkoop
Betekenis:
• Intensiewe vorm van goedkoop. Besonder goedkoop. Vir 'n appel en 'n ui.
Gebruik:
• Die klere is spotgoedkoop op die uitverkoping verkoop.
Antoniem:
• peperduur
Vertaling:
Engels: very cheap
Nederlands: spotgoedkoop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|