Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoorlyn
spoorlyn [boodskap #129145] Fri, 10 January 2020 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spoorlyn.
'n Spoorlyn.
spoorlyn
Afbreking: spoor•lyn
Samestelling: spoor + lyn
Uitspraak: /ˈspʊə̯r.ləi̯n/


Selfstandige naamwoord: spoorlyn
Meervoud: spoorlyne
Verkleinwoord: spoorlyntjie
Meervoud van verkleining: spoorlyntjies

Betekenis:
• Die baan tussen twee treinstasies waarop treine ry.

Gebruik:
• Die eerste spoorlyn is in 1860 tussen die Punt en Durban gebou en is in 1895 na Johannesburg uitgebrei.

Verwant:
• spoorstaaf
• spoorwal
• spoorweg

Vertaling:
Engels: railway line
Nederlands: spoorlijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoor
Volgende onderwerp: sportsoort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 20:11:06 UTC 2024