Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grasperk
grasperk [boodskap #129143] Fri, 10 January 2020 13:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Grasperk.
'n Grasperk.
grasperk
Afbreking: gras•perk


Selfstandige naamwoord: grasperk
Meervoud: grasperke
Verkleinwoord: grasperkie
Meervoud van verkleining: grasperkies

Betekenis:
• 'n Afgegrensde stuk gras in 'n tuin of park wat kort gesny word.

Gebruik:
• Dit is so droog, al wat van oor grasperk oorgebly het is 'n "stofperk".

Vertaling:
Engels: lawn
Nederlands: grasperk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sedeleer
Volgende onderwerp: spoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 20:45:41 UTC 2024