Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spesifiek
spesifiek [boodskap #129140] Fri, 10 January 2020 06:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spesifiek
Afbreking: spe•si•fiek


Byvoeglike naamwoord: spesifiek
Attributief: spesifieke

Betekenis:
• 'n Bepaalde persoon, ding of idee; wat besonder, duidelik en beperk is.

Gebruik:
• Ek het spesifiek vir koffie sonder melk gevra.

Vertaling:
Engels: specific
Nederlands: specifiek


Bywoord: spesifiek

Betekenis:
• In die besonder.

Gebruik:
• Hulle dienste is spesifiek aangepas by die behoeftes van bejaarde persone.

Vertaling:
Engels: specifically
Nederlands: specifiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spies
Volgende onderwerp: sedeleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 19:34:42 UTC 2024