Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spies
spies [boodskap #129139] Fri, 10 January 2020 06:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Spiese
Spiese
spies
Afbreking: spies


Selfstandige naamwoord: spies
Meervoud: spiese
Verkleinwoord: spiesie
Meervoud van verkleining: spiesies

Betekenis:
• 'n Lang dun stok met 'n skerp punt wat gebruik word in sport of om mee te jag.

Gebruik:
• Die atleet wat sy spies die verste gooi wen die kompetisie.

Hiponiem:
• werpspies

Afgelei:
• spiesgooi
• spieshengel
• spiespunt
• spiesvegter
• spiesvormig

Vertaling:
Engels: spear, javelin, pike, lance
Nederlands: spies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spierwit
Volgende onderwerp: spesifiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 20:47:52 UTC 2024