Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spesiaal
spesiaal [boodskap #129134] Thu, 09 January 2020 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spesiaal
Afbreking: spe•si•aal


Byvoeglike naamwoord: spesiaal
Vergrotende trap: spesialer
Oortreffende trap: spesiaalste
Attributief: spesiale
Partitief: spesiaals

Betekenis:
• Iets of iemand wat van besondere waarde is.

Gebruik:
• Blomme en geskenke word soms op moedersdag aan moeders gegee om die dag vir hulle spesiaal te maak.

Afkorting:
• spes.

Vertaling:
Engels: special
Nederlands: speciaal


Bywoord: spesiaal

Betekenis:
• In die besonder; vir 'n bepaalde doel of geleentheid.

Gebruik:
• Die tenk is spesiaal ontwikkel om met 'n groot verskeidenheid brandstof gebruik te kan word.

Vertaling:
Engels: specially
Nederlands: speciaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spelling
Volgende onderwerp: reef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 20:24:15 UTC 2024