Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spelling
spelling [boodskap #129133] Do., 09 Januarie 2020 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26404
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
spelling
Afbreking: spel•ling


Selfstandige naamwoord: spelling
Meervoud: spellings, spellinge
Verkleinwoord: spellinkie
Meervoud van verkleining: spellinkies

Betekenis:
• Die manier waarop 'n woord geskryf/gespel word.

Gebruik:
• Jy kan die spelling van die woord in 'n woordeboek opsoek.

Sinoniem:
• ortografie
• skryfwyse

Afgelei:
• spellinghervorming
• spellingkontrole
• spellingkundige
• spellingkwessie
• spellingstelsel
• spellinguitspraak
• spellingvaardigheid
• spellingverandering
• spellingvraagstuk

Vertaling:
Engels: spelling, orthography
Nederlands: spelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 08 September 2026 15:05]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: speletjie
Volgende onderwerp: spesiaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 03:53:24 UTC 2026