Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sosiaal
sosiaal [boodskap #129125] Thu, 09 January 2020 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sosiaal
Afbreking: so•si•aal


Byvoeglike naamwoord: sosiaal
Vergrotende trap: sosialer
Oortreffende trap: sosiaalste
Attributief: sosiale

Betekenis:
• Wat betrekking het op die menslike samelewing.
• Geneig om in groepe te lewe.
• 'n Gevoel vir die nood van die medelede van die samelewing hê.

Gebruik:
• Hy het 'n groot sosiale agterstand.
• Die kind is baie sosiaal.
• Dit is jou sosiale plig om te help.

Sinoniem:
• maatskaplik

Afgelei:
• sosiaal-ekonomies

Vertaling:
Engels: social
Nederlands: sociaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soontoe
Volgende onderwerp: sowaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 19:55:41 UTC 2024