soldaat [boodskap #129122] |
Wed, 08 January 2020 19:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soldaat
Afbreking: sol•daat
Uirspraak: /sɔlˈdɑːt/
Selfstandige naamwoord: soldaat
Meervoud: soldate
Verkleinwoord: soldaatjie
Meervoud van verkleining: soldaatjies
Betekenis:
• (militêr) Iemand wat in die leër diens doen.
• (dierkunde) Termiet of mier wat die nes verdedig en op rooftogte uitgaan.
Gebruik:
• My pa was 'n dapper soldaat wat in die Grensoorlog geveg het.
• Die soldate wat die kolonie beskerm het sterk kake en gepantserde koppe.
Afgelei:
• huursoldaat
• seesoldaat
• valskermsoldaat
• voetsoldaat
Vertaling:
Engels: soldier
Nederlands: soldaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|