sodra [boodskap #129116] |
Wo, 08 Januarie 2020 18:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sodra
Afbreking: so•dra
Voegwoord: sodra
Betekenis:
• Skielik wanneer aan 'n bepaalde voorwaarde voldoen word; dui aan welke gebeurtenis eerste moes of moet plaasvind.
Gebruik:
• Net sodra jy dink jy weet iets, kom jy agter jy weet eintlik niks.
• Sodra die verkeerslig rooi is, sit die kraaie die okkerneute op die pad neer.
Vertaling:
Engels: as soon as
Nederlands: zodra
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|