Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snork
snork [boodskap #129114] Wed, 08 January 2020 16:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
snork
Afbreking: snork


Selfstandige naamwoord: snork
Meervoud: snorke
Verkleinwoord: snorkie
Meervoud van verkleining: snorkies

Betekenis:
• 'n Harde geluid wat deur die neus kom, gewoonlik as iemand slaap.

Gebruik:
• Die man gee 'n harde snorke, maar slaap dan ongestoord verder.

Sinoniem:
• balke saag

Vertaling:
Engels: snore, snort
Nederlands: snork


Werkwoord: snork
Verlede tyd: het gesnork
Teenwoordige deelwoord: snorkend, snorkende

Betekenis:
• 'n Harde geluid met die neus maak.

Gebruik:
• My pa snork so hard dat die bure wakker word.

Vertaling:
Engels: to snore
Nederlands: snorken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snelsêer
Volgende onderwerp: sny
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 09:30:04 UTC 2024