sneeu [boodskap #129112] |
Wed, 08 January 2020 15:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sneeu
Afbreking: sneeu
Uitspraak: /sniu/
Selfstandige naamwoord: sneeu
Meervoud: –
Betekenis:
• Druppels water wat gevries is en uit die lug uit val. 'n Soort neerslag in die vorm van kristalagtige waterys.
Gebruik:
• Ons moet 'n sneeuman bou voordat die sneeu smelt.
• Aangesien sneeu uit klein ysdeeltjies saamgestel is, is dit 'n korrelagtige materiaal.
Sinoniem:
• kapok
Afgelei:
• sneeubal
• sneeuman
• sneeuweer
Vertaling:
Engels: snow
Nederlands: sneeuw
Werkwoord: sneeu
Verlede tyd: het gesneeu
Betekenis:
• Wit vlokkies wat uit die lug val.
• Die geruis op 'n televisie wat nie opvang nie.
Gebruik:
• Dis baie koue en dit sneeu buite.
• Die TV se beeld sneeu al weer.
Vertaling:
Engels: to snow
Nederlands: sneeuwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|