| slagter [boodskap #129104] |
Di., 07 Januarie 2020 17:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slagter
Afbreking: slag•trer
Selfstandige naamwoord: slagter
Meervoud: slagters
Verkleinwoord: slagtertjie
Meervoud van verkleining: slagtertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat die vleis van diere opsny en verwerk.
Gebruik:
• Ons slagter maak lekker wors.
Afgelei:
• paddaslagter
• slagtery
Vertaling:
Engels: butcher, slaughterer
Nederlands: slachter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|