slagspreuk [boodskap #129103] |
Tue, 07 January 2020 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slagspreuk
Afbreking: slag•spreuk
Samestelling: slag + spreuk
Selfstandige naamwoord: slagspreuk
Meervoud: slagspreuke
Verkleinwoord: slagspreukie
Meervoud van verkleining: slagspreukies
Betekenis:
• 'n Kort, kragtige sin wat vir propaganda of kommersiële doeleindes gebruik word.
Gebruik:
• Die die Musketiers se slagspreuk was "Een vir almal en almal vir een".
Sinoniem:
• leuse
Vertaling:
Engels: slogan
Nederlands: slagzin, slogan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|