slaapkamer [boodskap #129096] |
Di, 07 Januarie 2020 06:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slaapkamer
Afbreking: slaap•ka•mer
Samestelling: slaap + kamer
Uitspraak: /ˈslɑːpˌkɑː.mər/
Selfstandige naamwoord: slaapkamer
Meervoud: slaapkamers
Verkleinwoord: slaapkamertjie
Meervoud van verkleining: slaapkamertjies
Betekenis:
• Kamer in 'n huis met 'n bed (of beddens) waar mense in die nag slaap.
Gebruik:
• Sy laat nie seuns in haar slaapkamer toe nie.
Hiperoniem:
• kamer
• vertrek
Hiponiem:
• hoofslaapkamer
Holoniem:
• huis
Afgelei:
• slaapkameroë
• slaapkamersake
• slaapkamerstel
Vertaling:
Engels: bedroom
Nederlands: slaapkamer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|