skryfboek [boodskap #129083] |
Ma, 06 Januarie 2020 06:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skryfboek
Afbreking: skryf•boek
Samestelling: skryf + boek
Selfstandige naamwoord: skryfboek
Meervoud: skryfboeke
Verkleinwoord: skryfboekie
Meervoud van verkleining: skryfboekies
Betekenis:
• 'n Boek waarin 'n mens dinge neerskryf, soos om aantekeninge te maak en oefeninge te doen.
Gebruik:
• Doen die somme in jou skryfboek.
Sinoniem:
• skrif
Vertaling:
Engels: exercise books
Nederlands: schrijfboek, skrift
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|