skets [boodskap #129080] |
So, 05 Januarie 2020 19:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skets
Afbreking: skets
Selfstandige naamwoord: skets
Meervoud: sketse
Verkleinwoord: sketsie
Meervoud van verkleining: sketsies
Betekenis:
• 'n Growwe tekening van iets.
• 'n Kort opsomming van iets; 'n vertelling sonder details.
Gebruik:
• Hy maak 'n skets van 'n oor vir die biologieklas.
• Die joernalis skets die dag se gebeure in die koerantberig.
Sinoniem:
• prent
• tekening
Vertaling:
Engels: sketch; ouline
Nederlands: schets
Werkwoord: skets
Verlede tyd: het geskets
Betekenis:
• Iets teken; 'n voorlopige en uitwisbare afbeelding van iets maak.
• 'n Kort maak raak opsomming van iets gee.
Gebruik:
• Sy skets 'n blom met haar potlood.
• Hy skets die gebeure aan die polisie,
Vertaling:
Engels: to sketch, outline, picture
Nederlands: schetsen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|