populisme [boodskap #129075] |
Sun, 05 January 2020 16:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
populisme
Afbreking: populisme
Selfstandige naamwoord: populisme
Meervoud: –
Betekenis:
• Gewild (populêr) probeer wees deur vir mense te vertel wat hulle wil hoor en nie wat hulle moet hoor nie.
Gebruik:
• Die party word van populisme beskuldig omdat hulle feitlik enigiets sal doen om 'n paar ekstra stemme te werf.
Afgelei:
• populis
• populisties
Vertaling:
Engels: populism
Nederlands: populisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|