populis [boodskap #129074] |
Sun, 05 January 2020 15:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
populis
Afbreking: po•pu•lis
Selfstandige naamwoord: populis
Meervoud: populiste
Betekenis:
• Iemand wat vir mense vertel wat hulle wil hoor en nie wat hulle moet hoor nie.
Gebruik:
• Die politikus word beskuldig dat hy 'n populis is en beloftes maak wat nooit uitgevoer kan word nie.
Afgelei:
• populisme
• populisties
Vertaling:
Engels: populist
Nederlands: populist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|