vlaglied [boodskap #11901] |
Mon, 22 December 1997 00:00 |
Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
kan iemand asb die woorde vd vlaglied verskaf. miskien is dit al hier
gepos---daar is nie dalk 'n argief of net 'n lys van die posstukke nie?
-- jaco
|
|
|
Re: vlaglied [boodskap #11912 is 'n antwoord op boodskap #11901] |
Tue, 23 December 1997 00:00 |
bur...
Boodskappe: 33 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jaco Geldenhuys wrote:
> kan iemand asb die woorde vd vlaglied verskaf. miskien is dit al hier
>
> gepos---daar is nie dalk 'n argief of net 'n lys van die posstukke
> nie?
>
> -- jaco
Die Vlaglied (Ek weet nie of daar 'n nuwer weergawe is nie):
Nooit hoef jou kinders wat trou is te vra:
Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika?
Ons weet hy's die seël van ons vryheid en reg
vir naaste en vreemde vir oorman en kneg;
die pand van ons erf'nis geslag op geslag,
om te hou vir ons kinders se kinders wat wag;
ons nasie se grondbrief van eiendomsland,
uitgegee op gesag van die Hoogste se hand.
Oor ons hoof sal ons hys,
in ons hart sal ons dra
die vlag van ons eie Suid-Afrika.
|
|
|