skoolwerk [boodskap #129063] |
Sat, 04 January 2020 19:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolwerk
Afbreking: skool•werk
Samestelling: skool + werk
Selfstandige naamwoord: skoolwerk
Meervoud: –
Betekenis:
• Die leeswerk en oefeninge wat kinders by 'n skool doen.
• Werk wat kinders vir skool tuis moet doen; huiswerk.
Gebruik:
• Graad nege se skoolwerk is moeiliker as graad tien s'n.
• Jy kan gaan speel as jou skoolwerk klaar is.
Vertaling:
Engels: school work
Nederlands: schoolwerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|