skoolhoof [boodskap #129062] |
Sat, 04 January 2020 19:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolhoof
Afbreking: skool•hoof
Samestelling: skool + hoof
Selfstandige naamwoord: skoolhoof
Meervoud: skoolhoofde
Verkleinwoord: skoolhofie
Meervoud van verkleining: skoolhofies
Betekenis:
• Persoon wat in beheer is van 'n skool.
Gebruik:
• Die stout kinders in na die skoolhoof se kantoor ontbied.
Sinoniem:
• prinsipaal
Afgelei:
• skoolhoofeggenoot
Vertaling:
Engels: headmaster, principal
Nederlands: schoolhoofd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|