Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » booswig
booswig [boodskap #129058] Sat, 04 January 2020 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
booswig
Afbreking: boos•wig


Selfstandige naamwoord: booswig
Meervoud: booswigte
Verkleinwoord: booswiggie
Meervoud van verkleining: booswiggies

Betekenis:
• 'n Persoon met slegte bedoelings.

Gebruik:
• Die booswig het my toebroodjies gegaps.

Sinoniem:
• kwaaddoener
• misdadiger
• skurk

Vertaling:
Engels: wicked person, wretch, villain, criminal
Nederlands: booswicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skepe
Volgende onderwerp: foon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 21:47:38 UTC 2024