Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeidsregter
skeidsregter [boodskap #129053] Sat, 04 January 2020 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Krieketskeidsregter.
'n Krieketskeidsregter.
skeidsregter
Afbreking: skeids•reg•ter


Selfstandige naamwoord: skeidsregter
Meervoud: skeidsregters
Verkleinwoord: skeidsregtertjie
Meervoud van verkleining: skeidsregtertjies

Betekenis:
• Persoon in beheer is van 'n sportwedstryd. Iemand wat die spel begeer en sy fluitjie blaas as 'n reël oortree of as punte aangeteken word.

Gebruik:
• Die skeidsregter moet onpartydig wees en mag nie enige span onregverdig bevoordeel of benadeel nie.

Sinoniem:
• arbiter
• skeidsman

Afkorting:
• sk.

Vertaling:
Engels: referee, umpire
Nederlands: scheidsrechter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skatryk
Volgende onderwerp: skelm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 21:27:36 UTC 2024