skatryk [boodskap #129052] |
Sat, 04 January 2020 09:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skatryk
Afbreking: skat•ryk
Samestelling: skat + ryk
Byvoeglike naamwoord: skatryk
Attributief: skatryk
Betekenis:
• Intensiewe vorm van ryk. Met baie geld en/of besittings.
Gebruik:
• Die man is skatryk en besit 'n paar huise.
Sinoniem:
• stinkryk
• vrotryk
Antoniem:
• brandarm
Vertaling:
Engels: wealthy, very rich
Nederlands: schatrijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|