skadu [boodskap #129048] |
Sat, 04 January 2020 08:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skadu
Afbreking: ska•du
Uitspraak: /ˈskɑːdɨ/
Selfstandige naamwoord: skadu
Meervoud: skadu's
Verkleinwoord: skadu'tjie
Meervoud van verkleining: skadu'tjies
Betekenis:
• Verkorte vorm van skaduwee. 'n Donkerte wat ontstaan waar ligstrale nie kan deurdring nie.
Gebruik:
• Die bokke rus in die skadu van 'n groot boom.
Sinoniem:
• skaduwee
Afgelei:
• skadubeeld
• skadukabinet
• skadukant
• skaduminister
• skaduplant
• skaduryk
• skadusy
Vertaling:
Engels: shadow, shade
Nederlands: schaduw
Venda: murunzi
Xhosa: isithunzi
Zoeloe: isithunzi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|