sitkamer [boodskap #129044] |
Sat, 04 January 2020 08:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sitkamer
Afbreking: sit•ka•mer
Samestelling: sit + kamer
Uitspraak: /sət.kɑː.mər/
Selfstandige naamwoord: sitkamer
Meervoud: sitkamers
Verkleinwoord: sitkamertjie
Meervoud van verkleining: sitkamertjies
Betekenis:
• 'n Spesiale vertrek in 'n huis met gemaklike stoele waar 'n mens saam met gaste gesels.
Gebruik:
• As die dominee besoek aflê, sit ons in die sitkamer.
Afgelei:
• sitkamerameublement
• sitkamerbank
• sitkamerdeur
• sitkamermat
• sitkamermuur
• sitkamerstel
• sitkamerstoel
• sitkamervenster
• sitkamervloer
Vertaling:
Engels: lounge, sitting room, parlour
Nederlands: zitkamer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|