Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siening
siening [boodskap #129039] Vr., 03 Januarie 2020 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
siening
Afbreking: sie•ning


Selfstandige naamwoord: siening
Meervoud: sieninge, sienings
Verkleinwoord: sieninkie
Meervoud van verkleining: sieninkies

Betekenis:
• 'n Mens se opinie oor iets; hoe jy iets interpreteer.

Gebruik:
• Wat is jou siening oor die agteruitgang van ons ekonomie?

Sinoniem:
• beskouing
• mening
• oordeel
• opvatting
• perspektief

Hiponiem:
• lewensiening
• wêreldsiening

Vertaling:
Engels: view, opinion, perspective
Nederlands: zienswijze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siel
Volgende onderwerp: silwer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 14 02:13:52 UTC 2026