Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekretaris
sekretaris [boodskap #129031] Fri, 03 January 2020 14:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekretaris
Afbreking: se•kre•ta•ris


Selfstandige naamwoord: sekretaris
Meervoud: sekretarisse
Verkleinwoord: sekretarissie
Meervoud van verkleining: sekretarissies

Betekenis:
• 'n Persoon wat die administrasie, soos die tikwerk, ens. van 'n kantoor of maatskappy hanteer.
• 'n Persoon wat alles neerskryf wat tydens 'n vergadering van 'n klub of vereniging gebeur.

Gebruik:
• Jy kan 'n afspraak by my sekretaris maak.
• Die sekretaris tik die vergadering se notule.

Antoniem:
• sekretaresse (vroulik)

Afkorting:
• sekr.

Afgelei:
• sekretaris-generaal
• sekretaris-penningmeester
• sekretarisvoël

Vertaling:
Engels: secretary
Nederlands: secretaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekretaresse
Volgende onderwerp: selde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 06:19:06 UTC 2024