Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekretaresse
sekretaresse [boodskap #129030] Fri, 03 January 2020 14:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekretaresse
Afbreking: se•kre•ta•res•se


Selfstandige naamwoord: sekretaresse
Meervoud: sekretaresses
Verkleinwoord: sekretaressetjie
Meervoud van verkleining: sekretaressetjies

Betekenis:
• 'n Vroulike persoon wat die administrasie, soos die tikwerk, ens. van 'n kantoor of maatskappy hanteer.
• 'n Vroulike persoon wat alles neerskryf wat tydens 'n vergadering van 'n klub of vereniging gebeur.

Gebruik:
• Jy kan 'n afspraak by my sekretaresse maak.
• Die sekretaresse tik die vergadering se notule.

Antoniem:
• sekretaris (manlik)

Vertaling:
Engels: female secretary
Nederlands: secretaresse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seermaak
Volgende onderwerp: sekretaris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 06:08:41 UTC 2024