| seerkry [boodskap #129028] |
Vr., 03 Januarie 2020 13:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25091 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seerkry
Afbreking: seer•kry
Samestelling: seer + kry
Werkwoord: kry seer, seerkry
Verlede tyd: het seergekry
Betekenis:
• Om 'n pyn te kry of te verduur.
Gebruik:
• Die kinders wat seerkry word na die siekeboeg geneem.
Vertaling:
Engels: to get hurt
Nederlands: gekwetst worden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|