Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sap
sap [boodskap #129025] Fri, 03 January 2020 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sap
Afbreking: sap


Selfstandige naamwoord: sap
Meervoud: sappe
Verkleinwoord: sappie
Meervoud van verkleining: sappies

Betekenis:
• Vloeistof van vrugte wat 'n mens kan drink.
• Die vog wat uit plante of die maag van diere kom.

Gebruik:
• Gaan jy koffie of sap saam met jou ontbyt neem?
• Die sap van die rubberboom word gebruik om rubber te maak.

Afgelei:
• appelsap
• boomsap
• lemoensap
• maagsap
• pynappelsap
• vrugtesap
• wortelsap

Vertaling:
Engels: juice; sap
Nederlands: sap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sanger
Volgende onderwerp: seep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:33:48 UTC 2024