sakgeld [boodskap #129021] |
Fri, 03 January 2020 11:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakgeld
Afbreking: sak•geld
Samestelling: sak + geld
Selfstandige naamwoord: sakgeld
Meervoud: sakgelde
Verkleinwoord: sakgeldjie
Meervoud van verkleining: sakgeldjies
Betekenis:
• Geld wat 'n kind gewoonlik van sy ouers kry om kleinerige items mee te oop.
Gebruik:
• Hy sny die gras vir 'n bietjie sakgeld.
Vertaling:
Engels: pocket money, allowance
Nederlands: zakgeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|