Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bypen
bypen [boodskap #129019] Fri, 03 January 2020 10:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Krieket word gespeel.
Krieket word gespeel.
bypen
Afbreking: by•pen
Samestelling: by + pen


Selfstandige naamwoord: bypen
Meervoud: bypenne
Verkleinwoord: bypennetjie
Meervoud van verkleining: bypennetjies

Betekenis:
• Die pen aan die kant van 'n kolwer se bene in krieket.

Gebruik:
• Een van my balle het in lyn met die bypen geland en toe die wegpen getref.

Antoniem:
• wegpen

Verwant:
• middelpen

Vertaling:
Engels: leg stump

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegpen
Volgende onderwerp: spieëlkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:15:31 UTC 2024