Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saamwerk
saamwerk [boodskap #129012] Fri, 03 January 2020 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
saamwerk
Afbreking: saam•werk
Samestelling: saam + werk


Werkwoord: werk saam, saamwerk
Verlede tyd: het saamgewerk

Betekenis:
• Met ander aan iets werk.

Gebruik:
• As ons saamwerk, is ons vinniger klaar.
• Hy wil nie saamwerk nie.

Verwant:
• saamgaan
• saamkom
• saamneem
• saamstem

Vertaling:
Engels: to work together; to co-operate, collaborate
Nederlands: samenwerken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamneem
Volgende onderwerp: saans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 06:01:55 UTC 2024