saamgaan [boodskap #129009] |
Fri, 03 January 2020 09:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20807 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamgaan
Afbreking: saam•gaan
Samestelling: saam + gaan
Werkwoord: gaan saam, saamgaan
Verlede tyd: het saamgegaan
Betekenis:
• Saam met ander na 'n plek weg van die spreker beweeg.
• Saam met iets stem.
Gebruik:
• Ons gaan visvang; wil jy saamgaan?
• Ek kan daarmee saamgaan.
Verwant:
• saamgaan
• saamneem
• saamstem
• saamwerk
Vertaling:
Engels: to come along, accompany; to agree
Nederlands: samengaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|