rugby [boodskap #128998] |
Thu, 02 January 2020 18:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20807 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rugby
Afbreking: rug•by
Selfstandige naamwoord: rugby
Meervoud: –
Betekenis:
• Sport tussen twee spanne van 15 spelers elk waar punte met 'n ovaalvormige bal aangeteken word.
Gebruik:
• Rugby het volgens oorlewering ontwikkel uit die reëls wat gebruik is om sokker op die dorp Rugby in Engeland te speel.
Afgelei:
• beroepsrugby
• rugbybaas
• rugbybal
• rugbygeesdriftige
• rugbygeskiedenis
• rugbyheld
• rugbykaptein
• rugbyklub
• rugbykontrak
• rugbykeurder
• rugbyliefhebber
• rugbyliga
• rugbyloopbaan
• rugbymal
• rugbypale
• rugbyraad
• rugbyspan
• rugbyspel
• rugbyspeler
• rugbystadion
• rugbystewel
• rugbytoer
• rugbytoets
• rugbyveld
• rugbywedstryd
Vertaling:
Engels: rugby
Nederlands: rugby
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|