rower [boodskap #128996] |
Do, 02 Januarie 2020 16:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20800 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rower
Afbreking: ro•wer
Uitspraak: /ˈrʊə̯.vər/
Selfstandige naamwoord: rower
Meervoud: rowers
Verkleinwoord: rowertjie
Meervoud van verkleining: rowertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat goed steel; iemand wat ander beroof of hulle besittings sonder toestemming neem.
Gebruik:
• Scotty Smith was 'n rower wat bekend was as Suid-Afrika se Robin Hood.
Sinoniem:
• dief
Hiponiem:
• struikrower
Afgelei:
• rowerbende
• rowerskip
• rowery
Vertaling:
Engels: robber, bandit, pirate
Nederlands: rover
Nota:
• Versamelnaam: bende rowers.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|