Is Kersfees 'n Christus-Fees?? [boodskap #11868] |
Tue, 16 December 1997 00:00 |
Hein van Wyk
Boodskappe: 41 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek wonder maar net; kyk ons na al die Kersbome & die oer oue gebruik van
Vader Kersfees is dit so dat Christus werklik die kern van Kersfees is?
Sommige Christene glo dat Kersfees 'n Heidense fees is & weier om dit te
vier! Wat is jou standpunt daaromtrent? Ek moet erken ek het maar hierdie
Kersfees self 'n Kersboompie aangeskaf / veral terwille van my klein
seuntjie! My standpunt is egter leer hom die regte betekenis van Kersfees &
soos die Engelse altyd se: "Let's put Christ back into Christmas"
Laat weet my wat jy dink & glo???
Groete uit die Baai (Port Elizabeth/ S.A)
Hein van Wyk
E-Pos: he...@hinet.co.za
|
|
|
Re: Is Kersfees 'n Christus-Fees?? [boodskap #11884 is 'n antwoord op boodskap #11868] |
Sat, 20 December 1997 00:00 |
ro...
Boodskappe: 59 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On 16 Dec 1997 21:05:44 GMT, "Hein van Wyk" wrote:
> Ek wonder maar net; kyk ons na al die Kersbome & die oer oue gebruik van
> Vader Kersfees is dit so dat Christus werklik die kern van Kersfees is?
>
> Sommige Christene glo dat Kersfees 'n Heidense fees is & weier om dit te
> vier! Wat is jou standpunt daaromtrent? Ek moet erken ek het maar hierdie
> Kersfees self 'n Kersboompie aangeskaf / veral terwille van my klein
> seuntjie! My standpunt is egter leer hom die regte betekenis van Kersfees &
> soos die Engelse altyd se: "Let's put Christ back into Christmas"
>
> Laat weet my wat jy dink & glo???
Ik heb enkele artikelen (in het engels) op mijn homepage, getiteld:
'De ware oorsprong van het paasfeest en het kerstfeest'.
Nogmaals, de artikelen zijn alleen in het engels.
Ronald Vogelaar
Longing for truth?
http://www.oocities.org/~rovo
Member of the PRIME christian network
Telnet to PRIME.ORG
Prime home: http://www.prime.org
|
|
|