verneuk [boodskap #128991] |
Thu, 02 January 2020 13:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20807 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verneuk
Afbreking: ver•neuk
Werkwoord: verneuk
Verlede tyd: het verneuk
Betekenis:
• Iemand indoen; om die bos lei.
Gebruik:
• Die winkelier het my met R2 verneuk.
Sinoniem:
• bedrieg
• kul
• indoen
Afgelei:
• verneuker
• verneukery
Vertaling:
Engels: to cheat, swindle, defraud
Nederlands: verneuken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|