romp [boodskap #128981] |
Wed, 01 January 2020 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
romp
Afbreking: romp
Selfstandige naamwoord: romp
Meervoud: rompe
Verkleinwoord: rompie
Meervoud van verkleining: rompies
Betekenis:
• 'n Kledingstuk wat 'n vrou oor haar onderlyf aantrek.
• Die lyf van iets (sonder ledemate of ander aanhangsels).
Gebruik:
• Daai meisie se romp is heeltemal te kort.
• Die vliegtuig se romp het geskeur.
Spreekwoord:
• Romp en stomp verkoop. [Alles verkoop.]
Vertaling:
Engels: skirt; trunk, hull
Nederlands: rok; romp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|