Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rommel
rommel [boodskap #128980] Wed, 01 January 2020 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rommel
Afbreking: rom•mel


Selfstandige naamwoord: rommel
Meervoud:

Betekenis:
• Gemors (soos papiere en blikke) wat oral rondlê en weggegooi word; weggooigoed.

Gebruik:
• Die kinders tel die rommel op die skoolterrein op.

Afgelei:
• rommelhoop
• rommelstrooier
• rommelverkoping
• ruimterommel

Vertaling:
Engels: litter, trash, garbage, rubbish
Nederlands: rommel


Werkwoord: rommel
Verlede tyd: het gerommel

Betekenis:
• 'n Lae, dowwe, dreunende geluid maak; dreun; bulder.

Gebruik:
• Die onweer rommel in die verte.

Vertaling:
Engels: to rumble
Nederlands: rommelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hygroman
Volgende onderwerp: romp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:16:39 UTC 2024