hygroman [boodskap #128979] |
Wed, 01 January 2020 19:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hygroman
Afbreking: hyg•ro•man
Samestelling: hyg + roman
Selfstandige naamwoord: hygroman
Meervoud: hygromans
Verkleinwoord: hygromantjie
Meervoud van verkleining: hygromantjies
Betekenis:
• Romantiese fiksie; 'n vuurwarm en grafiese liefdesverhaal.
Gebruik:
• Swart koring en Die swart sluier is beide parodieë van die stomende hygroman, wat die beheptheid met seks opstuur.
Vertaling:
Engels: steamy novel
Nederlands: stomende roman
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|