rolspel [boodskap #128977] |
Wed, 01 January 2020 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rolspel
Afbreking: rol•spel
Samestelling: rol + spel
Selfstandige naamwoord: rolspel
Meervoud: –
Betekenis:
• Maak asof jy iemand anders is. Die rol van 'n karakter in 'n storie vertolk.
Gebruik:
• Verskillende situasies word met rolspel in die klas nageboots.
Verwant:
• rollees
• rolspeler
Vertaling:
Engels: role play
Nederlands: rollenspel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|