rollees [boodskap #128976] |
Wed, 01 January 2020 18:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rollees
Afbreking: rol•lees
Samestelling: rol + lees
Werkwoord: rollees
Verlede tyd: het gerollees
Betekenis:
• 'n Karakter se dialoog hardop lees (soos 'n akteur dit sou opvoer).
Gebruik:
• Die kinders het die toneelstuk gerollees.
Verwant:
• rolspel
Vertaling:
Engels: to read in roles
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|