Linuxcult [boodskap #1385] |
Sat, 19 July 2003 18:24 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het toe na die link gaan kyk Andries. Dit is baie interessant, maar
ek het gedink ek gaan op baie opwindende dinge afkom, soos Linux cult
members wat Microsoft saboteur en uitroei waar hulle ookal skuil:-))
Met 'n Battle plan en 'n little red book en die hele kaboedel. Is dit
wat julle regtig gaan doen maar julle kan dit net nie op hierdie
stadium bekend maak nie?:-)) Ag kom aan Andries, jy kan vir òns
vertel....:-)
Lorinda
|
|
|
Re: Linuxcult [boodskap #1386 is 'n antwoord op boodskap #1385] |
Sat, 19 July 2003 22:03 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda wrote:
> Ek het toe na die link gaan kyk Andries. Dit is baie interessant, maar
> ek het gedink ek gaan op baie opwindende dinge afkom, soos Linux cult
> members wat Microsoft saboteur en uitroei waar hulle ookal skuil:-))
> Met 'n Battle plan en 'n little red book en die hele kaboedel. Is dit
> wat julle regtig gaan doen maar julle kan dit net nie op hierdie
> stadium bekend maak nie?:-)) Ag kom aan Andries, jy kan vir òns
> vertel....:-)
>
Ons kan nie uitpraat nie..
|
|
|
Re: Linuxcult [boodskap #1393 is 'n antwoord op boodskap #1386] |
Sun, 20 July 2003 10:09 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Andries Kriel skryf in boodskap news:...
> Lorinda wrote:
>
>> Ek het toe na die link gaan kyk Andries. Dit is baie interessant, maar
>> ek het gedink ek gaan op baie opwindende dinge afkom, soos Linux cult
>> members wat Microsoft saboteur en uitroei waar hulle ookal skuil:-))
>> Met 'n Battle plan en 'n little red book en die hele kaboedel. Is dit
>> wat julle regtig gaan doen maar julle kan dit net nie op hierdie
>> stadium bekend maak nie?:-)) Ag kom aan Andries, jy kan vir òns
>> vertel....:-)
>>
>
> Ons kan nie uitpraat nie..
Ek het gewèèt daar is 'n plan:-)))
Lorinda
|
|
|