Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reuk
reuk [boodskap #128971] Wed, 01 January 2020 14:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reuk
Afbreking: reuk


Selfstandige naamwoord: reuk
Meervoud: reuke
Verkleinwoord: reukie
Meervoud van verkleining: reukies

Betekenis:
• Geur wat met die neus waargeneem word.

Gebruik:
• Die reuk van boeretroos op 'n koolstoof laat my na my kinderdae verlang.

Sinoniem:
• aroma
• geur

Afgelei:
• reuksintuig
• reukwater

Vertaling:
Engels: smell, aroma, scent
Nederlands: reuk

Nota:
• Moenie "ruik" (ww.) met "reuk" (s.nw.) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: respekteer
Volgende onderwerp: ruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:29:40 UTC 2024